Video: Man sit vas in kind se eetstoeltjie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn man wat in ʼn kind se eetstoeltjie vassit, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.

Die voorval het by ʼn hotel in Cambridge in Engeland plaasgevind. Die plaaslike brandweer is uiteindelik ontbied om hom te bevry.

John Henshaw het die video op 13 Augustus 2014 op Facebook gelaai en dit is reeds byna 90 000 keer gedeel en een van die YouTube-weergawes is reeds byna 450 000 keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.