Eksklusief: Brümilda op haar stukke in Leading Lady (video)

EKSKLUSIEF op Maroela Media: Magdaleen Willemse (Brümilda van Rensburg) doen haar eie reëndans in hierdie toneel wat in die fliek se snippermandjie beland het, maar spesiaal vir jou bewaar is. Jy kan dit net hier op Maroela sien!

EKSKLUSIEF op Maroela Media: Magdaleen Willemse (Brümilda van Rensburg) doen haar eie reëndans in hierdie toneel wat jy eerste hier op Maroela kan sien! Foto: Skermskoot uit die video

EKSKLUSIEF op Maroela Media: In die fliek Leading Lady hou hulle skreeusnaakse oudisies vir ʼn talentkonsert. Magdaleen Willemse (Brümilda van Rensburg) doen haar eie reëndans in hierdie toneel wat in die fliek se snippermandjie beland het, maar spesiaal vir jou bewaar is. Jy kan dit eerste hier op Maroela sien!

Leading Lady begin vandag  landswyd in verskeie fliekteaters.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Theresa ·

Mens moet so versigtig wees deesdae. Ek is seker iemand sal die dansie weer as rassisties wil afmaak in lyn met n swartgesmeerde gesig of twee.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.