Video: Adolf Hitler vind uit Piet Retief braai by Dingane

Adolf Hitler het te hore gekom daarvan dat Piet Retief na Dingane toe is sonder militêre ondersteuning. Die gort is behoorlik gaar. Kyk hier wat Hitler oor Retief se onbesonnenheid te sê het.

12 Kommentare

  1. marieta de beer 7 Februarie 2013 om 22:59 |

    baie snaaks !!! :) xxx

  2. Elzette 8 Februarie 2013 om 09:00 |

    Dis briljant!!

  3. Gemsbok 9 Februarie 2013 om 03:19 |

    Ek kry nie die skakel om die video te aktiveer nie. Niks gebeur as ek op die prentjie klik nie. Ek gebruik Ipad met Ios6

  4. Petru O'Kelly 9 Februarie 2013 om 12:01 |

    Sukkel nog al die jare, die boere vertrou almal te maklik!

  5. Estelle Cooper 12 Februarie 2013 om 11:58 |

    ek het lanklaas so lekker gelag – dit is nou slim verby!

  6. Marie Smit 13 Februarie 2013 om 15:14 |

    Lanklaas so lekker gelag baie dankie.Dis briljant..

  7. Marie Smit 13 Februarie 2013 om 15:22 |

    Baie lekker gelag baie snaaks..

  8. John 14 Februarie 2013 om 09:15 |

    Hier is die Remix (Gangnamstyle Hitler) Flippen oulik ! – So gelag

  9. John 14 Februarie 2013 om 09:16 |

    Gaan kyk hier is die Remix ( Net so oulik)

    1. John 14 Februarie 2013 om 09:44 |

  10. Andries 21 Augustus 2013 om 10:17 |

    Ek hou van die outeur se humorsin! Gerrit Maritz het eenders gevoel, ofskoon waarskynlik minder teatraal.

Die kommentaar is gesluit.

Deel met iemand










Stuur