Video: Ongelooflike trampolien-toertjies

Greg Roe (skermskoot uit die video)

Greg Roe (skermskoot uit die video)

Greg Roe (22) van Kanada steur hom klaarblyklik glad nie aan swaartekrag nie.

Greg is reeds besig met sy intensiewe opleiding vir die 2016 Olimpiese Spele in Rio. Devan Graham en Parker Walbeck het hierdie video van hom geneem. Klik hier om by sy Facebook-blad aan te sluit.

Ons raai jou af om enige van die toertjies by die huis te probeer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.