Dit is ongelooflik dat ons oë so maklik verblind kan word deur iets wat nie regtig is nie. Hierdie “driedimensionele” prentjies is op ‘n plat stuk papier met ‘n paar inkleurpenne geteken.
Dit is ‘n baie maklike optiese illusie en jou kinders gaan mal wees daaroor!