‘n Trop leeus in die Krugerwildtuin het ‘n buffel aangeval, maar hulle het nie geweet wat wag op hulle nie.
Hulle aandag was duidelik afgetrek toe die trop buffels hulle bestorm. Maar staan die leeus ‘n kat se kans teen die buffels?
Ronell het die video op die H4-1 naby Laer Sabie geneem en aan Latest Kruger Sightings gestuur.