3 Kommentare

  1. Trudie 12 Oktober 2012 om 14:01 | | Antwoord

    Jammer vir my kommentaar, maar HOEKOM word swembaddens nie omhein nie?? Daar moet baie streng maatreëls ingestel word. Daar verdrink te veel kinders. Dit gaan my verstand te bowe dat mens ‘n swembad het, nie omgehein nie, en het klein kindertjies. Jammer as ek seermaak, maar dit maak my seer om sulke dinge te lees.

  2. Rudie Heyneke 12 Oktober 2012 om 13:22 | | Antwoord

    Weet iemand watse honde ras was dit?

    1. Adel 12 Oktober 2012 om 16:06 | | Antwoord

      Dit was 2 Labradors, Rudie Heyneke.

Lewer Kommentaar