Polisievrou in Houtbaai doodgeskiet

Een polisiebeampte is Saterdagoggend in Houtbaai doodgeskiet en ‘n ander beseer.

“’n 26-jarige vroulike konstabel is op die toneel dood terwyl haar 27-jarige kollega ernstig beseer is tydens die voorval,” het lt.gen. Arno Lamoer, provinsiale polisiekommissaris, gesê. Die konstabels, was Vrydagaand aan diens in Imizamo Yethu in Houtbaai toe hulle geskiet is.

Een Kommentaar

  1. Daniel 13 Oktober 2012 om 20:27 | | Antwoord

    Dankie vir jul dekking van die voorval.

Lewer Kommentaar