
Lombok, Indonesië
Dunn is glo Donderdag op die lughawe met die 2.6 kg metamfetamien van ‘n vlug van Singapoer betrap, het Ricky Simon Paays, provinsiale hoof van polisie in Indonesië, gesê. “Beamptes het, danksy ‘n X-straalfoto, verdagte materiale in die verdagte se bagasie opgespoor. Twee pakkies metamfetamien is later in die omhulsel van haar tas opgespoor,” het Paays gesê. Indien sy skuldig bevind word, kan sy die doodstraf opgelê word.
Sal hulle nooit leer nie? Geldgierigheid maar dink nie aan hulle dade nie. Geen simpatie met hulle nie. Doodstraf vir mense wat ander mense se lewens verwoes.