Man verdrink, 40 beseer tydens fratsgolf

Wedge-strand, Durban in KwaZulu-Natal Foto: http://melancholymons.wordpress.com/

Wedge-strand, Durban in KwaZulu-Natal Foto: http://melancholymons.wordpress.com/

ʼn Man het Vrydag by Wedge-strand in Durban verdrink, het die provinsiale nooddienste gesê.

“Paramedici is ontbied na ʼn groot fratsgolf swemmers getref het,” het Robert McKenzie, woordvoerder van die nooddienste, gesê. “Een persoon is dood nadat paramedici van ʼn privaat ambulansdiens tevergeefs probeer het om hom by te bring.”

Altesaam 40 mense is vir geringe beserings op die strand behandel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.