Tuks-springdood: Lektor verloor ouers, broer aan selfmoord

Danny Nortjé-Rossouw

Danny Nortjé-Rossouw

Die dosent wat Woensdag glo na sy dood gespring het by die Universiteit van Pretoria, het sy ouers, broer en tannie deur selfmoord aan die dood afgestaan.

Danny Nortjé-Rossouw (44), ‘n dosent in rekeningkunde, het na bewering van die 21ste verdieping van die Geesteswetenskappe-gebou gespring.

Ao. Dave Miller, woordvoerder van die polisie, het Donderdag aan Maroela Media gesê die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek.

Nortjé-Rossouw het in Augustus 2012 in ‘n onderhoud op die program Wat mense sê openhartig gepraat oor sy pa, ma, broer en tannie se selfmoord.

Intussen stroom boodskappe van medelye vir Nortjé-Rossouw en sy langslewende eggenoot Charl, op Facebook in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Hennie ·

Is dit sy langslewende eggenoot, of eggenote? Dit blyk maar ‘n baie deurmekaar familie te wees. Dit verg nogal baie selfoorredingsvermoë om sovér te gaan. Tragies!

Elfie ·

Moenie oordeel nie. Ons het nie in sy skoene gestap nie. Simpatie aan alles naasbestaandes en familie. Trippie jy skryf altyd mooi goed en nou…? Nee man, wees soos jy altyd is

Trippie ·

Elfie, dankie vir die komplimentjie, weet jy, ek het eerlikwaar geensins probeer aanstoot gee of veroordeel nie, inteendeel, ek het maar gaan google om die regte antwoord te kon verskaf aan Hennie wat onder die indruk kon wees (was) dat dit dalk ‘n foutjie was aan Maroela se kant. Groete.

GA v Sittert ·

As hy nie gespring het nie het iemand hom dalk gestoot . Dan is dit moord

SY de Wet ·

Oordeel ? Dit hoef jy nie te doen nie, hy is reeds geoordeel . Lev_20:13 ” En as ‘n man met ‘n manspersoon gemeenskap het soos ‘n mens met ‘n vrou het, het hulle altwee iets gruweliks gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle. ” “nee maar dis die Ou Testament , alles het nou verander ” Wel lees dan Romeine 1:24″ Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer
Rom 1:25 hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.
Rom 1:26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is;
Rom 1:27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang. ”

My kommentaar wat julle verwyder het was dalk te ” op die man af ” Wel hy was deel van n minderheidsgroep , n een – minderheidsgroep . Dit gebeur nie per toeval nie , sulke dinge ., dis n keuse .

Evz ·

Jakobus 2:10 As iemand die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, is hy skuldig ten opsigte van al die gebooie.

Geen een sonde is groter as ‘n ander nie, en God is die enigste een wat sy lewe kan veroordeel.
Dis tragies dat daar mense in hierdie samelewing is wat voel dat daar geen uitweg is nie en eerder hul eie lewe neem. Eerder as om te debateer oor watter sonde ons mag veroordeel en watter nie, kan ons nie die woord van die Here aan hierdie mense verkondig sodat hulle weet God is lief vir elkeen van ons nie.
God is immers liefde

Evz ·

Jakobus 2:10 As iemand die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, is hy skuldig ten opsigte van al die gebooie.

Geen een sonde is groter as ‘n ander nie, en God is die enigste een wat sy lewe kan veroordeel.
Dis tragies dat daar mense in hierdie samelewing is wat voel dat daar geen uitweg is nie en eerder hul eie lewe neem. Eerder as om te debateer oor watter sonde ons mag veroordeel en watter nie, kan ons nie die woord van die Here aan hierdie mense verkondig sodat hulle weet God is lief vir elkeen van ons nie.
God is immers liefde

SY de Wet ·

Nie my seining nie , aanhalings .

Wat grotes en kleintjies aanbetref dv ;Genesis_13:13 En die manne van Sodom was sleg en groot sondaars voor die HERE.

Wat die God van die Bybel toe doen omdat daar nie eers n handvol regverdiges in die stad was nie dv .Genesis_19:24 En die HERE het swawel en vuur oor Sodom en Gomorra laat reën van die HERE uit die hemel,

Sonde wat die doodstraf voor opgele word die in Bybel gee die God van die Bybel die opdrag om die individu “uit te roei”wat homself skuldig maak aan die’ spesifieke oortredings . Sonde wat die volk saam doen as n volk , daar roei die God van die Bybel ons self uit . Dertig , veertig duisend op n slag , Maar gelukkig dit was slegs in die Ou Testament ne? Maleagi_3:6 Want Ek, die HERE, het nie verander nie; en julle, kinders van Jakob, is nie verteer nie.

Rigters negentien en twintig ; n burgeroorlog ontstaan agv manne wat die “keuse ” maak ,en hulle mense wil hulle nie uitlewer nie .Die stam van Benjamin is bykans so’ uigewis .

Romeine_1:32 mense wat al ken hulle die verordening van God goed, dat die wat sulke dinge doen, die dood verdien dié dinge nie alleen self doen nie, maar ook hulle goedkeuring skenk aan die wat dit doen.

1Johannes_5:16 ” As iemand sy broeder ‘n sonde sien doen wat nie tot die dood is nie, moet hy bid, en Hy sal hom die lewe gee—vir die wat nie ‘n sonde tot die dood doen nie. Daar is ‘n sonde tot die dood; daarvoor sê ek nie dat hy moet bid nie.”

Waaroor wil ek beraadslaag ? Watter evangelie wil ek bring ?

Vera-Lynne ·

Julle, hy was n wonderlike dosent en het altyd die lewens van ander vir beter probeer beiinvloed. Met somer/winter skool het hy geld ingesamel vir die SPCA en ek weet dat hy belowende behoeftige studente gehelp het om te help soek vir beurse ens. Ek was nie n baie goeie FRK111 /121 student nie, die werk het net nooit vir my sin gemaak nie, maar as jy hard gewerk het in sy klas, het hy altyd ekstra tyd gemaak vir jou as individu … en dit in n klas van somtyds meer as 300 studente. My inige simpatie aan sy familie en lewensmaat.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.