Twee kleuters, onderskeidelik vier en vyf jaar oud, het oor die naweek by die Vaaldam verdrink.
“Die NSRI Vaaldam is in kennis gestel van die voorval wat Vrydag plaasgevind het,” het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in ʼn verklaring gesê. “Volgens berigte het die ouers die kinders uit die water gehaal en paramedici het na die toneel gehaas, maar die twee kleuters het nie weer bygekom nie.”
dis baie tragies van ons verdrankings verall by ons kinders ons kan maar net bid vir die ouers