Video: Gerrie Nel bevraagteken getuie se integriteit

Staatsaanklaer Gerrie Nel.  Foto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Pool (SAPA)

Staatsaanklaer Gerrie Nel. Foto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Pool (SAPA)

Staatsaanklaer Gerrie Nel het die verdediging se tweede deskundige-getuie, Roger Dixon, se getuienis in Oscar Pistorius se moordverhoor uitmekaar getrek.

Nel het Dixon as onverantwoordelik beskryf, en sy kwalifikasies en integriteit bevraagteken.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Marcelli ·

Sport kwotas – maak die kwotas 60% in ruil vir lee stadions. Doe zoo voort! Jong rugby spelers gaan soek jul heil oorsee vir ‘n jaar of twee. Die sport ondersteuners bly tuis vir 2 jaar en ons kyk wat gebeur.

Binne 1 jaar verdwyn alle kwotas in alle vorme van sport.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.