Vir die afgelope vyf jaar stroom duisende mense na die Jakaranda-kinderhuis om hulle jaarlikse Kersliggiefees by te woon. Meer as 40 000 mense het reeds vanjaar daar ‘n draai gemaak, maar as die reën wegbly meen die organiseerders hulle kan verlede jaar se 65 000 besoekers nog verbysteek.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.