Video: UV-prof tot ridder geslaan

Prof. Naomi Morgan van die Universiteit van die Vrystaat (Skermskoot uit die video)

Prof. Naomi Morgan van die Universiteit van die Vrystaat (Skermskoot uit die video)

Professor Naomi Morgan van die Universiteit van die Vrystaat is deur die Franse regering tot ridder geslaan.

Sy is vereer met die Orde van Kuns en Letterkunde vir haar uitmuntende vertalingswerk tussen Afrikaans en Frans. Die orde is in 1957 deur die Franse minister van Kultuur gevestig.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.