Video’s en foto’s: Harrismith-veldbrand

Foto: Verskaf

Foto: Verskaf

Die video’s en foto’s volg onderaan die berig.

Vyf mense, insluitend ʼn pa en seun, is dood in die verwoestende veldbrande wat die week in Harrismith in die Vrystaat gewoed het.

Die foto’s en video’s is aan Maroela Media verskaf.


 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.