Vier gewond in Bonteheuwel-skietery

Argieffoto

Argieffoto

Vier mense is Maandag in Bonteheuwel in Kaapstad geskiet, het die SAUK berig.

Lt.kol. André Traut, woordvoerder van die polisie, het aan die uitsaaier gesê verskeie persone het op ʼn groep mense losgebrand en gevlug.

Die motief vir die skietery is onbekend.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.