Feesgangers wat hulle gereedmaak vir die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees kan weer hope vermaak verwag. Die fees vier vanjaar sy twintigste bestaansjaar.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Die man op die foto lyk soos James May :)