Soorte resepte:

Video: Kosidees vir Valentynsdag

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Valentynsdag is om die draai en hierdie video’s verduidelik jou hoe om jou geliefde te bederf tydens ete!

Al die video’s is deur die gebruiker DaveHax op YouTube gelaai.




ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Elizabeth ·

Man dis oulik! My man is nie vreeslik romanties nie, maar ek maak ook nou nie ‘n bohaai oor Valentysndag nie. Vir my is dit egter baie lekker om hom spesiaal te laat voel – ek doen ook die eier wat in ‘n hartjiekoekvorm gebak word ding, of ek druk ‘n hartjie uit sy roosterbood en sit sommer ‘n lawwe briefie by alles en ‘n blommetjie uit die tuin daarby. Dis sommer net lekker wat! My een buurvrou het haar man so opdraend gegee omdat hy een jaar vergeet het die arme man is nou nog nie oor dit nie. In sy geval is dit waar soos wat komediant Jay Leno gesê het : “Today is Valentine’s Day. Or, like men would like to call it, Extortion Day!” Ek hoop maar al die dames word nie vies as die manne nie onthou nie – dit moet tog spontaan en nie gedwonge wees nie en is net vir die pret. En as die man in jou lewe vergeet het of jy dink hy gaan (weer!) vergeet, koop JY maar die sjampanje en sjokolade en geniet dit saam met hom!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.