Soorte resepte:

Video: Maak jou eie tamatiesous

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie video wys jou stap vir stap hoe om ʼn heerlike tuisgemaakte tamatiesous te maak.

Bestanddele:
200 g tamatiepasta
1 opgehoopte eetlepel bruinsuiker
3 eetlepels wit asyn
½ koppie water
½ klein ui
½ teelepel mosterd
¼ teelepel gemaalde naeltjies
¼ teelepel gemaalde kaneel
¼ teelepel sout

Die gebruiker DaveHax laai gereeld allerhande wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.