Silwerskermfees 2015: Antoinette Louw skitter in riller

Antoinette Louw in die kortfilm 'Foto'. Foto: Verskaf.

Antoinette Louw in die kortfilm ‘Foto’. Foto: Verskaf.

Antoinette Louw was verlede jaar tydens die kykNET Silwerskermfees te sien in die kortfilm Totsiens Pa saam met bekendes soos Marion Holm en Elsabé Daneel en vanjaar het sy die gehoor hoendervleis gegee in die riller Foto.
Foto was te sien by die jaarlikse Silwerskermfees wat gister in Kampsbaai, Kaapstad, afgeskop het.
Maroela Media het met Antoinette gesels oor haar rol in die fliek en wou weet of sy lief is vir rillers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.