Valentynsdag: Boeretroos-bederf by die opsitkers

Die Opsitkers-pakket vir Valentynsdag in Die Koöperasie

“ … en as ek die dag my hand in joune sit
sal ek my padkaarte bêre met die wete:
my reise op soek na jou is nou verby.”
~ Antjie Krog

Die liefde blom in Februarie! Bederf jou kêrel of nooi met ʼn kondensmelkkoffie by ʼn opsitkers met Maroela se eksklusiewe Valentynsdag-pakket!

Daar is slegs enkele van dié pakkette beskikbaar, maar as jy opskud, dan kan jy die opsitkers op 14 Februarie laat brand! (Dan hoef jy jou ook nie eers oor beurtkrag te kommer nie).

Die pakket bestaan uit:
1 x Koffiefontein-koffiepot
1 x 250 g koffie (kies tussen bone of gemaal)
2 x blikbekers (kies tussen geel of groen)
2 x rooi opsitkerse

Klik hier om jou opsitkers-geskenkpak vir Valentynsdag teen slegs R465,00 by die Koöperasie te koop.

Daar is slegs 20 stelle beskikbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.