Silwerskermfees 2015: Tina Kruger gesels oor die kortfilm Beurtkrag

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Beurtkrag is ʼn realiteit waarmee almal in Suid-Afrika gekonfronteer word en hoewel die meeste mense raadop is elke keer as hulle ʼn kragopwekker moet aanskakel, het die span vir die kortfilm Beurtkrag dit as inspirasie gebruik.

Tina Kruger het verlede jaar ook haar verskyning gemaak as die skrywer van die fliek Leading Lady, maar vanjaar het sy haar regisseurshoed opgesit vir ʼn kortfilm.

Tina vertel waaroor die kortfilm gaan.

Tina vertel dat dit lekker was om dié keer die rol van ʼn regisseur aan te neem.

Hoewel sy reeds betrokke was by ʼn vollengte rolprent, is daar baie waarde in die maak van ʼn kortfilm en Tina vertel waarom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.