Bel die polisie

Dewald Dippenaar

Dewald Dippenaar, wat bekendheid verwerf het met die liedjie Wys jou muis, is terug met ‘n nuwe album Bel die polisie. Die album het ‘n country-inslag,  met boeremusiek en opwindende rockkitare. Daar is ook ernstiger ballades op die album en ‘n paar dansnommers. Dewald het die meeste van die oorspronklike  werk hierop geskryf, met insette deur sy vrou, Sophia. Dewald is ‘n volronde musikant wat homself gevestig het as ‘n knap liedjieskrywer. (Select Musiek)

Speellys

  1. Trap hom Frikkie
  2. Cowboy boots en jeans
  3. Bel die polisie
  4. Wie is jy?
  5. Bly
  6. Boerejol
  7. Pomp my fiets se wiel
  8. Ligte, kamera, aksie
  9. Ballade vir my darling
  10. Ek laaik jou kwaai
  11. Gan bos
  12. Môreaand kom ek huis toe
  13. Is dit so?
  14. Sê hou jy ook van my
  15. Ek hardloop

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.