Luister: Leah sê dis ʼn voorreg om temalied van ‘Die Sneeukoningin’ te sing


leah-ek-moes-jou-gesoen-het

Leah. Foto: Coproductions.co.za

Soos die meeste mense het Leah ook ʼn wenslysie en een van die drome wat onlangs op haar lys waar geword het, is die kans om ʼn temaliedjie vir ʼn fliek te sing. Sy sing die liedjie “Flitslig” in die Afrikaanse animasiefliek Die Sneeukoningin.

Leah het telefonies uit die Kaap met Esté Meyer Jansen gesels oor die temalied, die fliek en sommer ook vertel wat haar gunsteling-sprokie is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.