Luister: Onbeskaamd-groep glo nogtans in liefde en genade


Onbeskaamd-Nogtans-02

Onbeskaamd het onlangs ‘n splinternuwe DVD opgeneem. Foto: Verskaf.

Stass en Elanie Jansen van Veuren en Alouise Peens van die lof-en-aanbiddingsgroep Onbeskaamd het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor hulle musiek, die nuwe DVD wat hulle in Junie opgeneem het en die liefdadigheidsprojek waarby hulle betrokke is.

Alouise, Elanie en Stass verduidelik ook hoekom hulle glo dat ʼn mens steeds God se liefde en genade kan voel ondanks al die slegte nuus wat daagliks orals te sien is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.