Luister: Sorina se lewe kry gestalte in hoofletters


Sorina-Hoofletters

Sorina Erasmus gesels oor haar jongste album ‘Hoofletters’ wat om verskeie redes besonders is. Foto: Facebook.

As jy vir iemand van Sorina Erasmus gaan vertel, sal almal dalk nie weet wie dit is nie, maar verduidelik dit is eintlik die Flooze, dan weet almal van wie jy praat. Tog het Sorina voorlopig die Flooze-karikatuur vir ʼn klein rukkie opsygeskuif en nou ʼn vollengte album onder haar eie naam en styl bekendgestel.

Sorina het vir Esté Meyer Jansen vertel haar lewe kry nou gestalte in hoofletters, en boonop is haar tweede kind ook nou op pad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

BoereBikerBaby ·

Ag dankie tog, daai flooze karakter was simpel en kommin. Dit het Afrikaaners na so “plat” tipe mens laat lyk. Daai aansit karakter het my nooit impress nie. Wel gedaan aan Sorina om uiteindelik die mense te wys dat Afrikaans ‘n pragtige taal is as mens eerder jou ware self is..

Joe ·

Ek het Sorina die ” flooze ” persoonlik ontmoet by ‘n optrede ….. ek kan beslis niks verkeerd van haar se nie !! Sy het werklik n baie mooi persoonlikheid & sin vir humor ….. tog is sy ook vriendelik & bedagsaam teenoor haar medemens ….. gelukkig het die ” flooze ” nie issues soos van die ander bekendes nie !! Well done ” flooze ” ……. ons hou van jou !!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.