Maroela Media Top 20: 30 Maart 2015

Pieter-Koen

Pieter Koen is een van die nuwelinge op hierdie week se Top 20. Foto: Pieter Koen se Facebookblad.

In vandeesweek se Top 20 is daar elf snitte wat styg, ses wat daal, een in dieselfde plek as verlede week en twee nuwelinge. Arno Jordaan behou die eerste plek, maar Eden is tweede saam met Bobby van Jaarsveld en derde op hul eie.

Gert Loubser en Karlien van Jaarsveld styg elk vier plekke terwyl Joe Foster sewe daal. Ricky Faber en Anders val vandeesweek uit. Pieter Koen is terug in die 20ste plek met Die een ding wat ek doen, terwyl Hennie Jacobs in die 18e plek toetree met Wolraad Woltemade.

  1. Laat die wiele rol – Arno Jordaan
  2. Butterflies – Eden en Bobby van Jaarsveld
  3. Jy soen alles reg – Eden
  4. Meer as ‘n vriend – Riana Nel
  5. Voshaarnooi – Joshua na die Reën
  6. Een vir een – Bobby van Jaarsveld
  7. My hartjie – Karlien van Jaarsveld
  8. Bietjie meer as soen – Anaïs
  9. Mosterdsaad – Manne wat Glo
  10. Miljoene soene – Nicholis Louw
  11. Ballade vir ‘n enkeling – Die Heuwels Fantasties
  12. Bring die storm – Nicholis Louw
  13. Sit vanaand op herhaal – Vaughan Gardiner
  14. Sonder liefde – Gert Loubser
  15. Bly nog net so bietjie – Joe Foster
  16. Skildery – Nadine
  17. Afrikaanse meisies – Gerhard Steyn
  18. Wolraad Woltemade – Hennie Jacobs
  19. Bring die liefde terug – Gerrie Pretorius
  20. Die een ding wat ek doen – Pieter Koen

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.