Nuwe vrystellings: 25 Mei 2015

janeduke

Janeduke. Foto: Facebook

Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat pas vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. “Sing Afrikaner sing” – Bok van Blerk
  2. “Elke wolk het ’n silwer rand” – Michael Lindt
  3. “Ek sing my liedjies net vir jou” – Carike Keuzenkamp
  4. “Tot die dood ons skei”: – Jak de Priester
  5. “Hemel in jou oë” – Janeduke
  6. “Doen net wat ons wil” – Die Heuwels Fantasties en Riana Nel

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.