Nuwe vrystellings: 27 Julie 2015

Lee-Scott

Lee Scott is een van die sangers wat ‘n nuwe liedjie het. Foto: Facebook.

Die volgende sangers het almal nuwe liedjies:

  1. “Ek onthou”- Anders
  2. “Vier woorde”- Manie Jackson
  3. “As jy my kon verstaan”- Dana Winner
  4. “Wie is jy?”- Lee Scott
  5. “Yswarm”- Albert de Wet
  6. “Lewe vir vandag”- Michael Lindt
  7. “Bosveld Afrika”- Bok van Blerk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.