Video: 5 vrae aan Piet Byleveld

Piet Byleveld. Foto: SKermskoot uit video

Piet Byleveld. Foto: Skermskoot uit video

Het jy al ooit gewonder wat veroorsaak dat iemand ʼn reeksmoordenaar word of hoe Piet Byleveld dit sou hanteer indien hy by die Oscar Pistorius-saak betrokke was? In hierdie video  beantwoord Piet Byleveld hierdie vrae en nog meer.

Piet Byleveld onder jou vergrootglas is op 5 Maart by die Atterbury Teater. Kaartjies is hier teen R150 beskikbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

HEVW ·

Vra sommer vir Piet om die Robbert Smith en Johan Heyns moorde vir ons oop te krap.

Kaaiman ·

Lees hierdie “baasspeurder”se outobiografie en jy sal agterkom dat hy ‘n baie hoë dunk van homself het en feitlik geen erkenning gee aan sy kollegas nie. Insiggewend hoekom Prof. Lotz (Inge Lotz se pa) hom gepos het. Hy is maar soos alle “has been”-karakters – die pers maak van hom ‘n held. Jammer, maar hy beïndruk my nie, en ek is nie eers ‘n moordenaar nie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.