Anna-Mart van der Merwe is tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in die Athol Fugard verhoogstuk People are living there te sien.
Maroela Media het met Anna-Mart gesels oor dié produksie en sy gesels ook oor die gedeeltes van die produksie wat vir haar uitstaan.