[Foto’s] Só lyk Disney-prinse regtig

Prins Eric in The Little Mermaid (Illustrasie: Jirka Väätäinen)

Prins Eric in The Little Mermaid (Illustrasie: Jirka Väätäinen)

Jirka Väätäinen, ʼn Finse kunstenaar en ontwerper in Melbourne, Australië, het ʼn reeks illustrasies gemaak van hoe die prinse en helde uit Disney-verhale in die werklike lewe sou lyk.

Väätäinen het ook op sy webwerf ʼn soortgelyke reeks geskep van Disney se ikoniese prinsesse en vroulike karakters.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.