Video: Beste handeklap-vertoning ooit

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ses jong mans wat met ʼn handeklap-vertoning aan ʼn talentkompetisie by ʼn jeugkonferensie deelgeneem het, doen weer die ronde op sosiale media.

Die video, wat reeds in 2009 op YouTube gelaai is, is al meer as 3 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.