[Video] Dié kleuters kán

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Die Nieu-Seelandse haka, die “Ka mate”, is altyd iets om te aanskou voor ʼn rugbywedstryd.  ʼn Paar kleuters van dié land het hul eie weergawe van die intimiderende “kreet” uitgevoer en omtrent sosiale media aan die gons gehad.

Wees gewaarsku, hierdie video is so oulik, dit kan moontlik ʼn mens se hart smelt.

 

https://youtu.be/sIEP_wpqFvo

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.