Hierdie video wys jou hoe om “water in wyn te verander”. Wyn-entoesiaste moet egter nie te opgewonde raak nie – dit is bloot slim wetenskap wat hier gebruik word!
Die gebruiker DaveHax laai gereeld interessante wetenskapeksperimente op sy YouTube-kanaal.
Ek weet hoe om wyn in water te verander…