[Video] Kyk hoe vang moordwalvis sy prooi

Foto: Skermskoot van die video

Foto: Skermskoot van die video

Die Orka-walvis, wat ook bekendstaan as die moordwalvis, is een van die intelligentste diere op aarde. Al is hy dieselfde grote as ʼn walvis, is hy eintlik deel van die dolfyn-familie. Dié soogdiere, nes dolfyne, het ʼn ongelooflike manier van kommunikeer en jag. In ʼn video wat deur Cetuscetus opgelaai is, kan mens sien hoe ʼn Orka ʼn vis as aas gebruik om ʼn voël te vang.

https://youtu.be/iW_t89NgVCk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.