[Video] Kykers vasgenael oor dié ysskaatsvertoning

Elizabeth Putnam (Skermskoot uit die video)

Elizabeth Putnam (Skermskoot uit die video)

ʼn Video van die Kanadees Elizabeth Putnam wat alleen in die berge van British Columbia ysskaats, laat kykers vasgenael sit.

Dis betowerend om te sien hoe dié voormalige Olimpiese bronsmedalje-atleet só alleen en sorgeloos oor die ys gly.

Die musiek is deur Delaney Kai.
Volg Elizabeth op Instagram
Die video is deur Bradley Friesen op YouTube gelaai. Sluit by sy YouTube-kanaal aan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.