Video: Lesse te leer deur ʼn agterstevoorom-fiets te ry

Destin Sandlin op sy agterstevoorom fiets (skermskoot uit die video)

Destin Sandlin op sy agterstevoorom fiets (skermskoot uit die video)

Destin Sandlin, die gebruiker Smarter Every Day op YouTube, het agt maande geneem om te leer hoe om ʼn agterstevoorom fiets te ry.

Sandlin verduidelik in hierdie video hoe vooropgestelde idees en jou bestande denkprosesse dalk uitgedaag moet word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peet Schabort ·

Die sin moet lees ” . . . hoe ‘om’ ‘n agterstevoorom-fiets . . .
“Bestande” of “bestaande”?
As kind het ek ‘n trekker gehad wat so verkeerdom gestuur het en dit was ‘normaal’ wat bewys dat as jy op hierdie manier leer dan is dit vir jou normaal.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.