Hierdie pragtige 3D-sterretjie is baie maklik om te maak.
Die stap-vir-stap-aanwysings in hierdie video kan deur grootmense of kinders gevolg word.
DaveHax laai gereeld oulike video’s op YouTube met handige wenke. Klik hier om by sy kanaal aan te sluit.