Video: Man se reaksie toe hy hoor hy gaan oupa word

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Sarah en Justin Hall van Missouri in die VSA het met ʼn versteekte kamera die reaksie van Sarah se ouers vasgevang met die nuus dat hulle ouma en oupa gaan word.

Sarah se ma, Laura, is uit die staanspoor uit haar vel uit terwyl haar pa, Tony, koel en kalm bly. Dit is egter wanneer Tony dink niemand sien nie dat hy ook wys hoe bly hy oor die nuus is.

Die video is al meer 3,6 miljoen keer op YouTube gekyk. Die video is reeds in September 2013 op YouTube gelaai maar versprei nou weer soos ‘n veldbrand op sosiale media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ag regtig! ·

Is daar regtig ENIGE iemand wat nie dink dit is toneelspel nie?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.