Video: Noodkerse tydens beurtkrag

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Eskom is steeds besig om beurtkrag toe te pas, maar hierdie video wys vir jou oulike maniere hoe om ʼn paar noodkerse te maak uit eenvoudige items wat jy sommer in jou huis beskikbaar het.

Die gebruiker DaveHax laai allerhande video’s op sy YouTube-kanaal met talle handige wenke.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Con Vermaak ·

Tot dusver lyk alles pragtig , mooi , en ek sien uit na die toekoms met mooi wense………..!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.