[Video] Ontmoet die Italianer wat Boere-geskiedenis bewaar

Italianer-bewaar-Boere-geskiedenis

‘n Skermskoot uit die video.

‘n Italiaans-gebore Suid-Afrikaner is die trotse eienaar van ‘n versameling ossewaens, implemente en ander plaaslike oudhede. Giuseppe Plumari bestee baie van sy geld daaraan om sy aanneem-erfenis te help bewaar. Daniella van Heerden ʼn draai by Plumari se versameling in die Hekpoort-omgewing gaan maak.

  • Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus word elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv uitgesaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Ludwig Myburgh ·

Ek het tonne meer respek vir Giuseppe, wat nie eers ‘n Afrikaner is nie maar wat ons kulturele erfenis bewaar aswat ek vir verradelike liberale Afrikaners het wat hul vereenselwig met die landvlag (soos die “voortrekkers”) en die DA!

Swanna ·

Net soos jy daar se. Ek dink die regte Voortrekkers draai in hul grafte om as hulle moet sien wat die kamstige “nuwe” voortrekkers aanvang. Wat ‘n agterlike spul.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.