[Video] Suzelle in Amsterdam

Suzelle-in-Amsterdam

Foto: Skermskoot uit die video

Dit lyk of Suzelle DIY ʼn bietjie met verlof is, want dié wenk-foendi bevind haarself in Amsterdam. Sy besoek toeriste-aantreklikhede en eet ook ʼn verskeidenheid van lekkernye. Ons wonder watter geskenk sy vir Marianne gekoop het…

Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haar Facebook-blad.

Klik hier om haar aanlynwinkel te besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.