[Video] Twee gimnaste, een branderplank

Lauren Oiye en Chuck Inman  (skermskoot uit die video)

Lauren Oiye en Chuck Inman (skermskoot uit die video)

Dit vereis nogal vaardigheid om op ʼn branderplank te bly, maar om boonop verskillende toertjies op die branderplank uit te oefen op iemand ander se skouers is nog ʼn groter uitdaging!

Lauren Oiye en Chuck Inman het vir groot vermaak gesorg tydens die tandem-branderplankkompetisie in Waikiki.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.