Hierdie merkwaardige video wys hoe ʼn boomslang skielik ʼn verkleurmannetjie takel en met sy prooi vlug.
Die video is deur Safwanah in die Krugerwildtuin verfilm en die gebruiker Kruger Sightings het dit op sy YouTube-kanaal gelaai.
Hierdie merkwaardige video wys hoe ʼn boomslang skielik ʼn verkleurmannetjie takel en met sy prooi vlug.
Die video is deur Safwanah in die Krugerwildtuin verfilm en die gebruiker Kruger Sightings het dit op sy YouTube-kanaal gelaai.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Plaas liewer ‘n video van iemand wat ‘n boomslang se kop afkap.
My aarde Maroela! Julle vind dit vermaaklik?!!
Skaamteloos!!
Pierre? Wat op aarde? Dis tog die natuur wat sy gang gaan. Nerens staan iets van iemand wat dit vermaaklik vind nie? As sulke goed jou ontstel, moenie dit kyk nie. :/
Nina. Stem saam, die natuur gaan sy gang en somtyds is dit wreed. My vraag is net, hoekom hierdie wreedhede in ons kele afdruk? En Nina, waarom die groot verbasing?! Daar sal altyd mense soos jy en mense soos ek wees. Jou man is ‘n “Jagter” ne ?
Wat ook al jou dag opvrolik. :D
Geweet jy sou een of ander tyd insien wat my bedoeling was in die eerste plek.
Gewoonlik los ek mense sodat hulle maar voortploeter in hul onkunde maar, vir jou, het ek besluit om dit uit te spel. Wie weet, miskien help ons mekaar weer in die toekoms. Geniet jou dag.
Jou laaste repliek hou geen verband met my vraag wat gaan oor “Jagter nie”.
(Skerm sy weg, of wat sou die rede wees?)
Nina……….?