[Video] Vulstasie afgebrand oor spinnekop

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Man wat vir ‘n spinnekop geskrik het, het ‘n groot brand by ‘n vulstasie begin.

Die man het vroeër vandeesweek by ‘n Mobil-vulstasie in Michigan, VSA, brandstof ingegooi toe hy ‘n spinnekop op sy motor gewaar het. Hy het ‘n sigaretaansteker uitgehaal en wou die spinnekop doodbrand.

Die man is wonderbaarlik nie beseer nie.
https://youtu.be/56lFhpByO2s

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.