Draadloos

Besoek gerus die volgende skakels – radio in jóú taal, slegs op die internet.

Luister Nou

2 Kommentare

  1. Kobus
    13 Januarie 2012 om 08:02 | | Antwoord

    Môre Christie!

    Die programme wat hierbo gelys word, word slegs op die internet uitgesaai by http://www.solidariteitradio.co.za. Enige navrae oor Solidariteit Radio kan gestuur word aan radio@solidariteit.co.za.

    Lekker luister!

  2. christie jacobs
    christie jacobs
    13 Januarie 2012 om 06:53 | | Antwoord

    Plaas asb.of stuur ‘n lys van frekwensies vir opvangs in verskillende streke?Dankie

Lewer Kommentaar