Die kersie op die koek

Kersiefees

Kersiefees

Ficksburg is die kersiehoofstad van Suid-Afrika en die Kersiefees skop vandag af. Hierdie skilderagtige dorpie, tussen die Caledonrivier en die voet van die Imperaniberg, bied vanjaar weer die gewilde Kersiefees aan wat tot 19 November duur. Besoek gerus die webwerf www.cherryfestival.co.za.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.