Hoe maak mens: Die gebroke wêreld se invloed op verhoudings


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

Die Bybel gee ons drie maniere of vensters waardeur ons na ons lewens kan kyk. Twee van die vensters wys ons lewe in ʼn gebroke wêreld en daar is baie gebroke mense in die wêreld. Dit het ʼn invloed op ons verhoudings, maar dan is daar ook die venster van hoop.

Deon van der Berg bespreek in vandag se praatjie hoe hierdie uitkyke ons verhoudings beïnvloed, wat die impak op jou lewe is en wat die Bybel hieroor sê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.